Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Max Mittelman | |
Geboortenaam | Maxwell Braden Mittelman |
---|---|
Geboorte | 5 September 1990 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Max Mittelman (gebore 5 September 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Big Bang Theory (2007), One Punch Man (2015), en Spider-Man (2017).